Maurice Maeterlinck

Maurice Maeterlinck
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Maurice Polydore Marie Bernard Maeterlinck
Geboorte (1862-08-29)29 Augustus 1862
Gent, België
Sterfte 6 Mei 1949 (op 86)
Nice, Frankryk
Nasionaliteit Belgies
Beroep Dramaturg · Digter · Skrywer
Eerbewyse Nobelprys vir Letterkunde
Triennial Prize for Dramatic Literature
Bekende werke Intruder (1890)
The Blind (1890)
Pelléas et Mélisande (1893)
Interior (1895)
The Blue Bird (1908)
Huweliksmaat Renée Dahon
Georgette Leblanc

Maurice Polydore Marie Bernard Maeterlinck[notas 1][lower-alpha 1] (29 Augustus 1862 – 6 Mei 1949), ook bekend as Graaf (of Comte) Maeterlinck van 1932,[3] was 'n Belgiese dramaturg, digter en essayis wat Vlaams was maar in Frans geskryf het. Hy is in 1911 met die Nobelprys vir Letterkunde bekroon "uit waardering vir sy veelsydige literêre aktiwiteite, en veral vir sy dramatiese werke, wat onderskei word deur 'n rykdom van verbeelding en deur 'n poëtiese fantasie, wat soms openbaar in die gedaante van ’n sprokie, ’n diepe inspirasie, terwyl hulle op ’n geheimsinnige wyse ’n beroep doen op die lesers se eie gevoelens en hul verbeelding prikkel”. Die hooftemas in sy werk is die dood en die sin van die lewe. Hy was 'n leidende lid van die La Jeune Belgique-groep[4], en sy toneelstukke vorm 'n belangrike deel van die Simbolisme-beweging. In sy latere lewe het Maeterlinck voor geloofwaardige beskuldigings van plagiaat te staan gekom.


Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "notas", but no corresponding <references group="notas"/> tag was found

  1. "Maeterlinck". Collins English Dictionary. HarperCollins. Besoek op 18 Augustus 2019.
  2. Jean-Marie Pierret (1994). Phonétique historique du français et notions de phonétique générale (in Frans). ISBN 9789068316087.
  3. "Maeterlinck, Maurice". Encyclopædia Britannica. 
  4. Michael Shaw (2019), The Fin-de-Siècle Scottish Revival: Romance, Decadence and Celtic Identity, Edinburgh University Press, p. 98


Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "lower-alpha", but no corresponding <references group="lower-alpha"/> tag was found


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search